Skip to content Skip to footer
-13%

Skillie Skilpad se slim plan

Original price was: R115.00.Current price is: R100.00.

In die Klein-Karoo bak die son warm en die wêreld is kurkdroog. Die plaasdamme is ook dolleeg. Al skadukolletjie is die lekker groot klapperbos met sy mooi, pienk balletjies wat skuiling teen die hitte bied. Maar, o aarde, padmakers besluit om ’n pad in die gebied te bou wat kan beteken dat dié stukkie skaduwee afgekap gaan word. Die diere is radeloos – totdat Skillie Skilpad met ’n briljante plan vorendag kom.

Additional information

Category: Product ID: 19609

Description

In die Klein-Karoo bak die son warm en die wêreld is kurkdroog. Die plaasdamme is ook dolleeg. Al skadukolletjie is die lekker groot klapperbos met sy mooi, pienk balletjies wat skuiling teen die hitte bied. Maar, o aarde, padmakers besluit om ’n pad in die gebied te bou wat kan beteken dat dié stukkie skaduwee afgekap gaan word. Die diere is radeloos – totdat Skillie Skilpad met ’n briljante plan vorendag kom.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skillie Skilpad se slim plan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Online courses with
employment

Address

Germany —
785 15h Street, Office 478
Berlin, De 81566

Newsletter
ThemeREX © 2026. All Rights Reserved.