Skip to content Skip to footer
-13%

Truida se groot wens

Original price was: R115.00.Current price is: R100.00.

Truida Volstruis woon saam met ’n ander klomp plaasdiere op Boer Ben se plaas in die Klein-Karoo. Al is dit baie droog, word hulle almal gereeld gevoer; selfs ’n nuwe kamp met groen weiding word aangelê. Daar is één ding in Truida se lewe wat haar baie hartseer maak. Tog, op ’n dag toe daar amper iets vreesliks op die plaas gebeur, vergeet Truida haar eie seer hart en doen iets baie dappers om haar vriendin, Klippie Volstruis, te help. Dit verander ook Truida se hele lewe. ’n Leersame boek met ’n woordelys, idiomatiese uitdrukkings en interessante feite oor volstruise.

Additional information

Category: Product ID: 19605

Description

Truida Volstruis woon saam met ’n ander klomp plaasdiere op Boer Ben se plaas in die Klein-Karoo. Al is dit baie droog, word hulle almal gereeld gevoer; selfs ’n nuwe kamp met groen weiding word aangelê. Daar is één ding in Truida se lewe wat haar baie hartseer maak. Tog, op ’n dag toe daar amper iets vreesliks op die plaas gebeur, vergeet Truida haar eie seer hart en doen iets baie dappers om haar vriendin, Klippie Volstruis, te help. Dit verander ook Truida se hele lewe. ’n Leersame boek met ’n woordelys, idiomatiese uitdrukkings en interessante feite oor volstruise.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Truida se groot wens”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Online courses with
employment

Address

Germany —
785 15h Street, Office 478
Berlin, De 81566

Newsletter
ThemeREX © 2026. All Rights Reserved.