Skip to content Skip to footer
-13%

Chrissie Miskruier se avonture

Original price was: R115.00.Current price is: R100.00.

Chrissie Miskruier is nie net ’n flukse meisietjie nie – sy gee baie om vir haar pappa, mamma en sussies en hou daarvan om in die huis te help. Toe sy op ’n dag sien dat die kos in hul spens min is, besluit sy om iets aan die saak te doen en voorraad te gaan soek. Op pad na die plek waar sy dink die lekkerste kos te vinde gaan wees, kom sy interessante diere teë; toktokkies, vuurvliegies en sprinkane … en die luiste, vraatsigste miskruier wat haar misbolletjies wil afvat. Gelukkig is Chrissie ’n puik planmaker. ’n Leersame boek met ’n woordelys en interessante feite oor miskruiers en hul maniere.

Additional information

Category: Product ID: 19607

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Chrissie Miskruier se avonture”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Online courses with
employment

Address

Germany —
785 15h Street, Office 478
Berlin, De 81566

Newsletter
ThemeREX © 2026. All Rights Reserved.