Skip to content Skip to footer
-13%

Bella Bromvoël red die diere

Original price was: R115.00.Current price is: R100.00.

Bella Bromvoël is een van die mooiste diere van die veld. Maar ai, so baie ander diere is jaloers op haar helder kleure, haar pragtige snawel en haar statigheid. Hulle sê sy hou haar windmakerig omdat sy so regop en neus-in-die-lug stap. Dit maak Bella baie hartseer. Sy wil ook graag maats hê, want dis glad nie waar dat sy haar spoggerig hou nie. Op ’n dag gebeur daar iets vreesliks op die oop veld waar al die diere woon. Dis Bella se kans om te wys sy het ’n sagte, hulpvaardige hart en verdien nie die ander diere se gespot en beledigings nie.

’n Leersame boek vir kinders van alle ouderdomme …  met interessante bromvoëlfeite en ’n lekker lys van woorde wat jy in die storie teëkom  – om jou perfek te leer spel.

Additional information

Category: Product ID: 19603

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bella Bromvoël red die diere”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Online courses with
employment

Address

Germany —
785 15h Street, Office 478
Berlin, De 81566

Newsletter
ThemeREX © 2026. All Rights Reserved.