Verhale van Hoop met Elisabe Berry en haar gas, Jurina Aucamp. Sy is die skrywer van kinderboekies wat fokus op bedreigde diere. Sy het op Oudtshoorn grootgeword ( nooiensvan was Bezuidenhout) en praat graag oor haar ervarings.
#verhalevanhoop #heartbeatFM #heartbeattv
Aahh dit was só lekker om na jou te luister. Baie geluk!!
Kyk volle video hier – https://www.facebook.com/heartbeatfm.tv/videos/426007369031342

